Charles Dance

Charles Dance
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Walter Charles Dance
Geboorte 10 Oktober 1946 (1946-10-10) (78 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1971–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Dance (gebore 10 Oktober 1946) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gosford Park (2001), The Imitation Game (2014), en Pride and Prejudice and Zombies (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne