Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charlie Robinson | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1971–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlie Robinson is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beowulf (1999) en The House Bunny (2008), en in die televisiereeks Night Court (1984).