Charlie Sheen | |
Geboortenaam | Carlos Irwin Estévez |
---|---|
Geboorte | 3 September 1965 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1973–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlie Sheen (gebore 3 September 1965) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wall Street (1987), The Three Musketeers (1993), en Hot Shots! Part Deux (1993), en in die televisiereeks Two and a Half Men (2003).