Charlize Theron | |
Charlize Theron in 2018
| |
Geboorte | 7 Augustus 1975 Benoni, Transvaal, Suid-Afrika |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika[1] (1975–hede) Verenigde State (2007–hede) |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, mode-model |
Aktiewe jare | 1995–hede |
Webwerf | www.charlizeafricaoutreach.org |
Toekennings | Golden Globe, Oscar |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlize Theron (gebore op 7 Augustus 1975) is 'n Suid-Afrikaans-Amerikaanse aktrise, vervaardiger en modemodel asook Golden Globe/Oscar-wenner. Sy woon tans in Los Angeles. Theron, wat in 2007 naas Suid-Afrikaanse ook Amerikaanse burgerskap aanvaar het, is in 2019 onder die wêreld se hoogsbetaalde aktrises gereken.
I am a South African.