Charlotte Coleman

Charlotte Coleman
Geboorte (1968-04-03)3 April 1968
Sterfte 14 November 2001 (op 33)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1977–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlotte Coleman (3 April 1968 – 14 November 2001) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Map of the Human Heart (1992), Four Weddings and a Funeral (1994), en Beautiful People (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne