Charlotte Riley

Charlotte Riley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charlotte Frances Riley
Geboorte 29 Desember 1981 (1981-12-29) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlotte Riley (gebore 29 Desember 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Entity (2012), Edge of Tomorrow (2014), en In the Heart of the Sea (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne