Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charlotte Stewart | |
Geboortenaam | Charlotte Stewart |
---|---|
Geboorte | 27 Februarie 1941 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlotte Stewart (gebore 27 Februarie 1941) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eraserhead (1977), Tremors (1990), en Twin Peaks: The Missing Pieces (2014), en in die televisiereeks Little House on the Prairie (1974).