Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charlyne Yi | |
![]() | |
Geboortenaam | Charlyne Amanda Yi |
---|---|
Geboorte | 4 Januarie 1986 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlyne Yi (gebore 4 Januarie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Knocked Up (2007), Cloverfield (2008), en This Is 40 (2012), en in die televisiereeks Steven Universe (2013).