Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chelsea Field | |
Geboortenaam | Kimberly A. Botfield |
---|---|
Geboorte | 27 Mei 1957 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chelsea Field (gebore 27 Mei 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Commando (1985), Masters of the Universe (1987), The Last Boy Scout (1991), en Harley Davidson and the Marlboro Man (1991).