Cher Lloyd

Cher Lloyd
Agtergrondinligting
OorsprongVerenigde Koninkryk
GenresPop
Beroep(e)Sanger
EtiketteUniversal Music Group
Webwerfcherlloyd.com

Cher Lloyd is 'n Britse sangeres. Sy verwerf bekendheid in 2010 toe sy vierde in die sewende reeks van die TV-program The X Factor eindig. Kort daarna het Syco Music haar 'n kontrak aangebied. Haar debuutalbum was 'n reuse sukses in die Verenigde Koninkryk. Haar enkelspeler Swagger Jagger het die nommer een-posisie op die treffersparade behaal.[1][2]

  1. (en) "X Factor Cher Lloyd's Swagger Jagger hits number one". BBC. 8 Augustus 2011. Besoek op 30 Desember 2024.
  2. (en) Caroline Sullivan (10 April 2012). "Cher Lloyd – review". The Guardian. Besoek op 30 Desember 2024.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne