Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cheri Oteri | |
Geboorte | 19 September 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cheri Oteri (gebore 19 September 1962) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Liar Liar (1997), Inspector Gadget (1999), Scary Movie (2000), en Southland Tales (2006).