Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cherie Currie | |
Geboortenaam | Cherie Ann Currie |
---|---|
Geboorte | 30 November 1959 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cherie Currie (gebore 30 November 1959) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Foxes (1980), Twilight Zone: The Movie (1983), The Runaways (2010), en Hansel & Gretel: Warriors of Witchcraft (2013).