Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cherry Jones | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cherry Jones (gebore 21 November 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Perfect Storm (2000), Signs (2002), The Village (2004), en Ocean's Twelve (2004).