Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chester Conklin | |
Geboorte | 11 Januarie 1886 |
---|---|
Sterfte | 11 Oktober 1971 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chester Conklin (11 Januarie 1886 – 11 Oktober 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Anna Christie (1923), The Duchess of Buffalo (1926), Modern Times (1936), en The Great Dictator (1940).