![]() 1972 Chevrolet El Camino soos hy ook in Suid-Afrika gelyk het | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Chevrolet |
Produksie | 1968 - 1977 |
Montering | Baltimore, Verenigde State Port Elizabeth, Suid-Afrika |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Nutskoepee, sedanbakkie |
Uitleg | Inlynvoorenjin, agterwieldryf |
Platform | GM A platform (RWD) |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Chevrolet inlyn-6-silinder 250 Chevrolet kleinblok 307 V8 |
Ratkas | 3-gang handrat 3-gang outomaties |
Die Chevrolet El Camino was 'n bakkie in Suid-Afrika en 'n Ute in Australië. Hy is ontwerp as 'n direkte mededinger vir die Ford Ranchero van die 1960-70s.