Chicago | |
---|---|
Regisseur | Rob Marshall |
Produksieleier | Martin Richards |
Draaiboek | Bill Condon |
Met | |
Musiek deur | John Kander Danny Elfman Steve Bartek |
Kinematografie | Dion Beebe |
Redigeerder | Martin Walsh |
Ateljee | Producer Circle Co. Zadan/Meron Production |
Verspreider | Miramax Films |
Uitgereik | 27 Desember 2002 |
Speeltyd | 113 min |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
IMDb-profiel |
Chicago is 'n Amerikaanse rolprent uit 2002 wat geregisseer is deur Rob Marshall.[1] Die rolprent het 6 Oscars gewen tydens die 75ste Oscar-toekenningsaand.[2]