Chiefs | ||||
![]() | ||||
Stigting | 1996 | |||
Ligging | Hamilton, Nieu-Seeland | |||
Streek | Waikato, Bay of Plenty, Noord-Manawatu-Wanganui | |||
Stadion | Waikatostadion | |||
Kapasiteit | 25 800[1] | |||
Afrigter(s) | Dave Rennie | |||
Kaptein(s) | Sam Cane | |||
Liga(s) | Superrugby | |||
2018 | Kwarteind (5de na rondomtalie) | |||
|
||||
Statistiek
| ||||
---|---|---|---|---|
Eerste wedstryd | ||||
Waikato Chiefs 27 – 26 Canterbury Crusaders (3 Maart 1996) | ||||
Grootste oorwinning | ||||
Waikato Chiefs 47 – 9 Gauteng Leeus (3 Mei 1997) 38 | ||||
Grootste nederlaag | ||||
Cats 53 – 3 Chiefs (13 Mei 2000) 50 | ||||
Amptelike webwerf | ||||
www.chiefs.co.nz |
Die Chiefs (voorheen bekend as die Waikato Chiefs) is ’n Nieu-Seelandse rugbyspan wat as ’n konsessie sedert 1996 aan die Super 14 deelneem. Die konsessie sluit Waikato, Bay of Plenty, Noord-Manawatu-Wanganui in. Die spelers van Counties Manukau, Bay of Plenty en Waikato neem ook aan die ITM-beker deel terwyl spelers van Thamesvallei en King Country aan die Heartland-kampioenskap deelneem. Hulle tuisveld is die Waikatostadion in Hamilton. Die huidige kaptein van die span is Mils Muliaina