Chimamanda Ngozi Adichie | |
---|---|
Chimamanda Ngozi Adichie in 2013 | |
Gebore | 15 September 1977 Enugu, Nigerië |
Nasionaliteit | Nigerië |
Beroep | Skrywer van romans, kortverhale en nie-fiksie |
Bekend vir | Purple Hibiscus (2003) Half of a Yellow Sun (2006) Americanah (2013) |
Eggenoot | Ivara Esege[1] |
Kinders | 1 |
Ouer(s) | James Nwoye Adichie (vader) Grace Ifeoma (moeder) |
Chimamanda Ngozi Adichie (gebore 15 September 1977) is 'n Nigeriese skrywer van romans, kortverhale en nie-fiksie. Sy is veral bekend vir die romans Purple Hibiscus (2003), Half of a Yellow Sun (2006) en Americanah (2013), asook die kortverhaalbundel The Thing Around Your Neck (2009).
In 2008 is Adichie 'n MacArthur Genius Grant toegeken.