Chinese bergkat

Chinese bergkat
Felis silvestris bieti in XiNing Wild Zoo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. silvestris
Subspesie:
F. s. bieti
Trinomiale naam
Felis silvestris bieti[2]
Verspreiding van die Chinese bergkat (in groen).

Die Chinese bergkat (Felis silvestris bieti), ook bekend as die Chinese woestynkat, is ’n klein wildekat van Wes-China. Dit is die onbekendste lid van die genus Felis. Dit is voorheen as ’n aparte spesie, die Felis bieti, beskou. In 2007 het genetiese toetse getoon die kat is ’n subspesie van die wildekat, Felis silvestris.[1] Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

  1. 1,0 1,1 Breitenmoser, U., Breitenmoser-Wursten, C., Sanderson, J., Mallon, D.P. & Driscoll, C. (2008). Felis silvestris ssp. bieti. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 27 Januarie 2012.
  2. "The Near Eastern Origin of Cat Domestication" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2009. Besoek op 27 Januarie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne