Die Chinese ui[1](Allium chinense) (ook bekend as Chinese scallion, glinsterende sprietui,[2]Japannese scallion, Kiangsi scallion en Oosterse ui) is 'n eetbare spesie van Allium, inheems aan China en Korea, maar dit word ook in baie ander lande verbou.[3] Sy naasverwantes sluit die ui, sjalot, prei, sprietui en knoffel in.[4]
↑Multilingual Multiscript Plant Name Database: Allium. Universiteit van Melbourne. Opgedateer 3 Augustus 2013. Verkry op 5 September 2014.