Chloe Bennet

Chloe Bennet
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Chloe Wang
Geboorte 18 April 1992 (1992-04-18) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chloe Bennet (gebore 18 April 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Valley Girl (2018) en in die televisiereekse Nashville (2012) en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne