Chloe Bridges

Chloe Bridges
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Chloe Suazo
Geboorte 27 Desember 1991 (1991-12-27) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chloe Bridges (gebore 27 Desember 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Final Girls (2015) en Mike and Dave Need Wedding Dates (2016), en in die televisiereeks The Carrie Diaries (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne