Algemeen | |
---|---|
Naam | Chloriet |
Termochemiese radius | 1,95 Å [1] |
Lys van anione |
'n Chloriet is 'n sout met die komplekse anioon ClO−2 wat die suurres is van chlorigsuur HClO2.
Die stof is 'n matige oksideerder en matige basis. Die sentrale chlooratoom het 'n oksidasietoestand +3 (III). Hierdie molekulêre ioon het twee gelyke C-O bindings. (Net een resonansiestruktuur word getoon).