In die Griekse mitologie was Chloris Grieks Χλωρίς Chlōrís, van χλωρός chlōrós, wat "groen-geel", "bleekgroen" "bleek" of "vars" beteken, 'n nimf (godin) wat geassosieer is met die lente, blomme en nuwe groei. Sy het vermoedelik in die Elysium gewoon.