Chris Brochu

Chris Brochu
Geboortenaam Chris Brochu
Geboorte 25 Junie 1989 (1989-06-25) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Brochu (gebore 25 Junie 1989) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Soul Surfer (2011) en Peace (2019), en in die televisiereeks The Vampire Diaries (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne