Chris Diamantopoulos

Chris Diamantopoulos
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Chris Diamantopoulos
Geboorte 9 Mei 1975 (1975-05-09) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Diamantopoulos (gebore 9 Mei 1975) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Three Stooges (2012) en in die televisiereekse Mickey Mouse (2013) en Justice League Action (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne