Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chris Ellis | |
Geboorte | 14 April 1956 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chris Ellis (gebore 14 April 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apollo 13 (1995), Armageddon (1998), The Island (2005), en Transformers (2007).