Chris Evans (akteur)

Chris Evans
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Chris Evans in 2020

Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Evans (gebore 13 Junie 1981) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain America: The First Avenger (2011), The Avengers (2012), Captain America: The Winter Soldier (2014), en Captain America: Civil War (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne