Chris Isaak

Chris Isaak
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Joseph Isaak
Geboorte 26 Junie 1956 (1956-06-26) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Isaak (gebore 26 Junie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wild at Heart (1990), The Silence of the Lambs (1991), Twin Peaks: Fire Walk with Me (1992), en Eyes Wide Shut (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne