Chris Klein (akteur)

Chris Klein
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederick Christopher Klein
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Klein is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Election (1999), American Pie (1999), We Were Soldiers (2002), en Just Friends (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne