Chris Larkin | |
Geboortenaam | Christopher Stephens |
---|---|
Geboorte | 19 Junie 1967 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chris Larkin (gebore 19 Junie 1967) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jane Eyre (1996), Master and Commander: The Far Side of the World (2003), en Valkyrie (2008).