Chris O'Donnell

Chris O'Donnell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Eugene O'Donnell
Geboorte 26 Junie 1970 (1970-06-26) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris O'Donnell (gebore 26 Junie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scent of a Woman (1992), The Three Musketeers (1993), Batman & Robin (1997), en Vertical Limit (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne