Chris Parnell

Chris Parnell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Christopher Parnell
Geboorte 5 Februarie 1967 (1967-02-05) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Parnell (gebore 5 Februarie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Anchorman: The Legend of Ron Burgundy (2004), Walk Hard: The Dewey Cox Story (2007), Hot Rod (2007), en 21 Jump Street (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne