Chris Penn | |
Geboortenaam | Christopher Shannon Penn |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1976–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chris Penn (10 Oktober 1965 - 24 Januarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Footloose (1984), Reservoir Dogs (1992), True Romance (1993), en Short Cuts (1993).