Chris Sarandon | |
![]() | |
Geboortenaam | Christopher Sarandon Jr. |
---|---|
Geboorte | 24 Julie 1942 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chris Sarandon (gebore 24 Julie 1942) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dog Day Afternoon (1975), Fright Night (1985), The Princess Bride (1987), en Child's Play (1988).