Chris Tucker

Chris Tucker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Tucker in Mei 2018

Geboortenaam Christopher Tucker
Geboorte 31 Augustus 1971 (1971-08-31) (53 jaar oud) [1]
Atlanta, Georgia, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1992–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Tucker (* 31 Augustus 1971 in Atlanta, Georgia) is 'n Amerikaanse akteur, filmregisseur en -vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in Friday (1995) as Smokey. Asook sy rolle in die rolprente Rush Hour reeks, The Fifth Element en in Quentin Tarantino se Jackie Brown.

  1. "ChrisTucker.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2017. Besoek op 15 Desember 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne