Chris Wiggins

Chris Wiggins
Geboortenaam Christopher John Wiggins
Geboorte (1931-01-13)13 Januarie 1931
Sterfte 19 Februarie 2017 (op 86)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Wiggins (13 Januarie 1931 – 19 Februarie 2017) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Damn Fiddler from Calabogie to Kaladar (1969), Rock & Rule (1983), en Care Bears Movie II: A New Generation (1986), en in die televisiereeks Friday the 13th: The Series (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne