Chris Hani-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Chris Hani-distriksmunisipaliteit
Kaart van Suid-Afrika wat Chris Hani-distriksmunisipaliteit in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC13
Plaaslike munisipaliteite Emalahlani, Engcobo, Enoch Mgijima, Intsika Yethu, Inxuba Yethemba, Sakhisizwe
Hoofstad Komani
Burgemeester Mxolisi Koyo (ANC)
Grootste tale Xhosa, Afrikaans, Engels
Oppervlakte 36 144 km²
Bevolking 795 461 (2011)

Die Chris Hani-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Komani (voorheen Queenstown genoem). Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC13.

Kaart van die Oos-Kaap met Chris Hani-distrik en sy plaaslike munisipaliteite sentraal in ligpers aangedui.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne