Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chrishell Stause | |
![]() | |
Geboortenaam | Terrina Chrishell Stause |
---|---|
Geboorte | 21 Julie 1981 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chrishell Stause (gebore 21 Julie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), All My Children (1970), en The Young and the Restless (1973).