Christian Daniel Rauch

Christian Daniel Rauch
Rauch in 1855
Gebore(1777-01-02)2 Januarie 1777
Arolsen, Waldeck, Heilige Romeinse Ryk
Sterf3 Desember 1857 (op 80)
Dresden, Koninkryk Sakse
NasionaliteitDuits
Bekend virBeeldhouwerk
Noemenswaardige werke
  • Ruiterstandbeeld van Frederik die Grote
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "opvoeding"
Christian Daniel Rauch deur Ernst Rietschel (1857), Albertinum, Dresden
Rauch se graf in Berlyn

Christian Daniel Rauch (2 Januarie 17773 Desember 1857) was 'n Duitse beeldhouer. Hy was die stigter van die Berlynse beeldhouskool, en was een van die voorste beeldhouers van die 19de eeu.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne