Christian Slater | |
![]() | |
Geboortenaam | Christian Michael Leonard Slater |
---|---|
Geboorte | 18 Augustus 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 (met Haddon) |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christian Slater (gebore 18 Augustus 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Prince of Thieves (1991), True Romance (1993), en Very Bad Things (1998), en in die televisiereeks Mr. Robot (2015).