Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christie Brinkley | |
![]() | |
Geboortenaam | Christie Lee Hudson |
---|---|
Geboorte | 2 Februarie 1954 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Alexa Ray Joel |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1973–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christie Brinkley (gebore 2 Februarie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente National Lampoon's Vacation (1983), Vegas Vacation (1997), en Jack and Jill (2011), en in die televisiereeks Mad About You (1992).