Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christina Cole | |
Geboorte | 8 Mei 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christina Cole (gebore 8 Mei 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What a Girl Wants (2003), Casino Royale (2006), en Jupiter Ascending (2015).