Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christina Hendricks | |
![]() | |
Geboortenaam | Christina Rene Hendricks |
---|---|
Geboorte | 3 Mei 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christina Hendricks (gebore 3 Mei 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ginger & Rosa (2012), Lost River (2014), en The Neon Demon (2016), en in die televisiereeks Mad Men (2007).