Christina Ricci | |
Geboorte | 12 Februarie 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christina Ricci (gebore 12 Februarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Addams Family (1991), Casper (1995), Buffalo '66 (1998), en Speed Racer (2008).