Christine Estabrook

Christine Estabrook
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christine Estabrook (gebore 13 September 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sea of Love (1989), The Usual Suspects (1995), en Spider-Man 2 (2004), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne