Christologie

Christologie (van die Griekse Χριστός, Khristós, en –λογία, -logia) is die studieveld in Christelike teologie wat handel oor die natuur en persoon van Christus. Een van die belangrikste aspekte is die verhouding van Jesus se natuur en persoon met dié van God die Vader.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne