Christoph Waltz | |
Geboorte | 4 Oktober 1956 Wene |
---|---|
Nasionaliteit | Duits, Oostenryks |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en rolprentregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christoph Waltz (gebore 4 Oktober 1956) is 'n Oostenryks-Duitse akteur en rolprentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Inglourious Basterds (2009), Carnage (2011), Django Unchained (2012), en The Zero Theorem (2013).