Christopher Chaplin

Christopher Chaplin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher James Chaplin
Geboorte 8 Julie 1962 (1962-07-08) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, komponis, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Chaplin (gebore 8 Julie 1962) is 'n Engelse akteur, komponis, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Labyrinth (1991) en Total Eclipse (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne