Christopher Collins

Christopher Collins
Geboortenaam Christopher Lawrence Latta
Geboorte (1949-08-30)30 Augustus 1949
Sterfte 12 Junie 1994 (op 44)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1979–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Collins (30 Augustus 1949 – 12 Junie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Transformers: The Movie (1986) en Stop! Or My Mom Will Shoot (1992), en in die televisiereekse The Transformers (1984) en G.I. Joe (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne